Stap
Die stapklub is ’n sosiale klub vir leerders wat nie noodwendig aan kompeterende sportsoorte wil deelneem nie. Op Dinsdae en Donderdae woon die leerders oefensessies by, waartydens ons die strate van die omliggende woonbuurte invaar. Tydens elke oefening word daar ’n ander roete gevolg.
Ons pak ook gereeld voetslaanroetes aan waar leerders die geleentheid kry om die skone natuur te ervaar en beginsels van bewaring en respek vir die natuur aan te leer.
Spoed navraag
Voltooi en dien in
Kontak ons gerus:
Telefoon en adres besonderhede:
Fisiese Adres:
h/v Kempston- en Uitenhageweg
Sydenham
6001
Port Elizabeth
South Africa
Kontak besonderhede:
Tel: (041) 451 4837
Faks: (041) 451-3500
E-pos:
Facebook:
Using this site means you accept its terms | Copyright © 2023 Hoerskool Cillie, Port Elizabeth, Suid Afrika. | website by