Graad 8
Graadhoof: Mej. Bezuidenhout
Die graad 8 leerders is in 7 klasse verdeel:
8A: Mev. Alting
8B: Mev. Langenhoven
8C: Mev. Neumann
8D: Mev. Louw
8E: Mej. Savahl
8F: Mnr. Geswindt
8G: Mej. Didloft
Ons verwelkom graag elke nuwe graad 8 leerder en sy huisgesin by die Cillié-familie.
GRAAD 9
Graadhoof: Mev. Ainslie
Die graad 9 leerders is in 7 klasse verdeel:
9A: Mev. Swanepoel
9B: Mnr. de Beer
9C: Mej. Redcliffe
9D: Mej. du Preez
9E: Mnr. Loots
9F: Mnr. Grobbelaar
9G: Mej. Grootboom
GRAAD 10
Graadhoof: Mev. van Heerden
Die graad 10 leerders is in 5 klasse verdeel:
Registeronderwysers:
10B: Mev. Bott
10C: Mnr. de Lange
10D: Mnr. Geyers
10E: Mnr. Campher
GRAAD 11
Graadhoof: Mev. Syce
Die graad 11 leerders is in 6 klasse verdeel:
11A: Mnr. Botha
11B: Mej. Gouws
11C: Mev. Muller
11D: Mev. Pieterse
11E: Mev. Grobberlaar
11F: Mnr. Herbst
Graad 11 is ‘n baie belangrike jaar. Dit is die jaar wat jou voorberei vir matriek. Die eksterne eksamen aan die einde van die jaar dien as ‘n goeie proeflopie vir matriek. Die eindeksamen se punte is ook belangrik wanneer aansoek gedoen word vir verdere studie en werk na matriek.
GRAAD 12
Graadhoof: Mev. Fyver
Die Graad 12’s is verdeel in 4 klasse.
12A: Mev. Le Roux
12B: Me. Kilian
12C: Mnr. Carolus
12D: Mnr. Smit
Ons wens hierdie groep leerders ’n voorspoedige laaste skooljaar toe. Ons mikpunt is ’n 100% slaagsyfer.
AKADEMIE
TOP TIEN
Jaarlikse word die Top Tien per kwartaal aangewys. Elkeen van die leerders word beloon met ’n sertifikaat. Tydens die Prysuitdeling word die alghele akademiese wenners aangekondig. Die senior grade ontvang ook ’n akademiese balkie om op hulle skooluniform te dra.
’n Jaarlikse bederf is wanneer die skoolhoof voor die eindeksamen, die toppresteerders neem vir ’n ontbyt
Spoed navraag
Voltooi en dien in
Kontak ons gerus:
Telefoon en adres besonderhede:
Fisiese Adres:
h/v Kempston- en Uitenhageweg
Sydenham
6001
Port Elizabeth
South Africa
Kontak besonderhede:
Tel: (041) 451 4837
Faks: (041) 451-3500
E-pos:
Facebook: