Neuro-aksie
Die Neuro-Aksie leerders, die wetenskaplikes van die skool, neem aan verskeie wetenskaplike projekte deel en moet deurgaans navorsing doen. As ‘n groep, besoek hulle jaarliks die Sasol “Scifest” op Grahamstad. Die groep woon ook gereeld loopbaanuitstallings by waartydens die kinders meer duidelikheid kry oor moontlike beroepe in die natuurlike wetenskappe rigting.
In die verlede het die Neuro-Aksie meer gefokus op Fisiese Wetenskappe, maar het onlangs uitgebrei en leerders verwelkom wat belangstel in Lewenswetenskappe.
Die Neuro-Aksie in aksie
Spoed navraag
Voltooi en dien in
Kontak ons gerus:
Telefoon en adres besonderhede:
Fisiese Adres:
h/v Kempston- en Uitenhageweg
Sydenham
6001
Port Elizabeth
South Africa
Kontak besonderhede:
Tel: (041) 451 4837
Faks: (041) 451-3500
E-pos:
Facebook: