A cappella
Die acappella seunsgroep, beter bekend in die skool as “Aka-pêlle”, bestaan uit ongeveer sewe tot tien leerders. Hierdie groep sing musiek van ‘n verskeidenheid genres (populêre musiek tot gewyd) hoofsaaklik sonder begeleiding.
Die Aka-pêlle het alreeds by verskeie funksies opgetree, o.a. Mnr. en Mej. Cillié, Hoërskool Cillié se eie koorfees, die skool se revue, kerkdienste en ’n spesiale uitnodiging na die SAOU se nasionale Hoofdesimposium in 2012.
v.l.r. Antonio da Cruz, Sipho Ngesi, Johnathan Campher, Gerren Booysen, Shandré Peterson, Jefflin Booysen
Spoed navraag
Voltooi en dien in
Kontak ons gerus:
Telefoon en adres besonderhede:
Fisiese Adres:
h/v Kempston- en Uitenhageweg
Sydenham
6001
Port Elizabeth
South Africa
Kontak besonderhede:
Tel: (041) 451 4837
Faks: (041) 451-3500
E-pos:
Facebook: