cillie-hoerskool

Hoërskool

Cillié

  (041) 451 4837

TADA (Teenager Against Drug Abuse)

Leerders ontvang opleiding deur SANCA om vir hul maats begeleiding te bied indien hulle sélf of kennisse ‘n verslawingsprobleem het. TADA-leiers moes navorsing doen oor ‘n spesifieke verslawingsmiddel en ‘n aanbieding doen in ‘n klas. Daarna het hulle hulself aan die skool bekendgestel deur sketse van soortgelyke situasies waarin tieners hul mag bevind en wat die moontlike negatiewe uitkoms kan wees.

 

Leerders wat positief getoets word vir ‘n middel word deur die Beheerliggaam verwys na die TADA-groep. Daar word inligting vir hulle gegee en die nodige begeleiding om die regte pad te volg.

 

Spoed navraag

Voltooi en dien in

Kontak ons gerus:

Telefoon en adres besonderhede:

Fisiese Adres:

h/v Kempston- en Uitenhageweg

Sydenham
6001
Port Elizabeth
South Africa

 

 

Kontak besonderhede:

Tel:  (041) 451 4837
Faks:  (041) 451-3500

 

 

E-pos:

hsc@absamail.co.za

 

Facebook:

https://www.facebook.com/hscillie

Fisiese Ligging

Kliek op die Google-kaart

Googlenew

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...